AFRIKAANS ENGLISH

$quote
Welkom by BADISA

BADISA is 'n Tswana woord wat "herder" en "versorger" beteken.

 

Dit is ook die naam van die NG Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en VGKSA (Kaapland) se welsyns- en ontwikkelingsorganisasie.

 

Die naam is ’n samevoeging van BARMHARTIGHEID, DIENS/DIAKONAAT en SAAM.

 

BADISA is 'n familie van programme wat in die naam van Christus in gemeenskappe barmhartigheid bewys. Hierdie 160 programme lewer dienste aan mense en gemeenskappe in nood en fokus op:

 

Kinders en Gesinne

Vroue

Ouer persone

Gestremde persone

Middelafhanklikheid (drank en dwelms)

MIV/Vigs en

Noodleniging en Armoedeverligting

 

BADISA bedien jaarliks meer as 1 miljoen begunstigdes in die Wes-, Noord- en Oos-Kaap.

BADISA Spieël, Okt 2008
BADISA Spieël, April 2009
2008 Annual Report / Jaarverslag

BADISA Xtreme Challenge in ons projekte afdeling

Bestuursprogram in ons mense
 
© 2006 BADISA
Ontwikkel en aangevuur deur www.givengain.com
Alle regte voorbehou.
Meer oor ons | Kontak ons | Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik