AFRIKAANS ENGLISH

$quote
Welkom by BADISA

Pleegkind

 

BADISA-sel


Ontvang daagliks 'n inspirerende Bybelvers
en help so om armoede te bestry. SMS die woord BADISA na 33903.

 Boekmerk

BADISA is 'n kerk-gebaseerde nie-regeringsorganisasie wat in die Wes-, Oos en Noord-Kaap werk deur sy 150 programme.

 

BADISA beoefen Christelike Barmhartigheid en sê daarmee: Ons wil 'n naaste wees van elkeen in nood.

 

Miskien soek jy lank reeds 'n praktiese manier om naasteliefde te bewys. Jy kan dit doen deur as vrywilliger by 'n BADISA betrokke te raak. Skakel gerus jou naaste BADISA-program.

 

'n Ander manier om betrokke te raak, is om in te skakel by 'n unieke program om armoede te bestry wat ons BADISA-sel noem.

 

BADISA-sel is 'n manier om maandeliks 'n bydrae aan BADISA te maak om armoede te bestry. BADISA stuur dan elke dag aan die intekenaar 'n bemoedigende Bybelvers.

 

Al wat jy hoef te doen om in te teken is om die woord "BADISA" na 33903 te SMS. BADISA sal jou sakel en uitnooi om deel te word van BADISA-sel.

 

Lees hier verder oor BADISA-sel.

 

Goedkoop huisvesting in Observtory beskikbaar Mei - Augustus 2010. Klik hier

BADISA Spieel Februarie 2010
Sondag van Barmhartigheid
BADISA Spieël, Okt 2008

BADISA Xtreme Challenge in ons projekte afdeling

BADISA Ledevergadering in ons mense
 
© 2006 BADISA
Ontwikkel en aangevuur deur www.givengain.com
Alle regte voorbehou.
Meer oor ons | Kontak ons | Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik