AFRIKAANS ENGLISH

$quote
Middelafhanklikheid


Suid-Afrika het ’n baie hoë voorkoms van drank- en dwelmmisbruik. Die gebruik van TIK (metaphetamine) in veral die Wes-Kaap neem baie ernstige afmetings aan.

Ramot en Toevlug is residensiële programme wat professionele terapeutiese behandeling vir alkohol- en dwelmverslaafdes bied.

Voorkomingsprogramme soos die Horisonprojek en Cottage fokus op die aanleer van lewensvaardighede wat die jeug en volwassenes in staat stel om verantwoordelike besluite oor alkohol en dwelms te neem.

Daar is nasorggroepe (CAB) in gemeentes (en gemeenskappe) wat:

  • persone motiveer tot 'n sober lewe;
  • nasorg en ondersteuningsdienste aan rehabiliterende persone lewer en 
  •  afhanklikheid voorkom deur inligting te verspreiding van en ondersteuning te gee.

ABBA op Stellenbosch en Beaufort-Wes is netwerke wat die jeug en ander groepe motiveer om sober te lewe. Hulle lê veral klem op die oordra van lewensvaardighede en gee ondersteuning aan jeugdiges en hulle ouers. Deur die druk van hierdie groepe is ‘n smokkelhuis gesluit.

BADISA Spieel Februarie 2010
Sondag van Barmhartigheid
BADISA Spieël, Okt 2008

BADISA Xtreme Challenge in ons projekte afdeling

Bestuursprogram in ons mense
 
© 2006 BADISA
Ontwikkel en aangevuur deur www.givengain.com
Alle regte voorbehou.
Meer oor ons | Kontak ons | Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik