AFRIKAANS ENGLISH

$quote
Algemene behoeftes

Word 'n BADISA-vennoot

 

BADISA-vennote is ondersteuners wat BADISA deur hulle voorbidding en finansiële dra.

 

Om 'n BADISA-vennoot te word moet u die visie en missie van die BADISA onderskryf. Hoe word jy 'n vennoot? Deur 'n maandelikse bydrae van R50,00 of minimum jaarlikse bydrae van R600,00. U kan die debietorder vorm aanlyn invul of dit druk en pos aan: Die Direkteur, Hulpbronontwikkeling, BADISA, Privaatsak X8, Bellville, 7535. As BADISA-vennoot ontvang jy:
  • gereeld 'n eksemplaar van ons nuusbrief, die BADISA-spieël, om jou in te lig oor ons werksaamhede en projekte;
  • die geleentheid om saam met ons verantwoordelikheid te aanvaar om die nood en armoede van mense en gemeenskappe;
  • die geleentheid om teen 'n afslag van opleidingsgeleenthede by te woon;
  • die geleentheid om die jaarvergadering van BADISA by te woon

Maak 'n skenking aan BADISA

As u nie 'n vennoot van BADISA kan word nie, oorweeg 'n skenking of donasie. Enige bedrag (groot of klein) kan aan BADISA geskenk word. U kan dit in ons bankrekening deponeer: Bank: ABSA   Rekening Naam: BADISA  

Rekening Nommer: 405 720 4463

 

 

Stel ons asb in kennis as u 'n deposito gemaak het. Faks of pos die depositostrokie aand (021) 957-7131 of stuur 'n e-pos aan: info@badisa.org.za 
BADISA Spieel Februarie 2010
Sondag van Barmhartigheid
BADISA Spieël, Okt 2008

BADISA Xtreme Challenge in ons projekte afdeling

BADISA Bestuursraad in ons mense
 
© 2006 BADISA
Ontwikkel en aangevuur deur www.givengain.com
Alle regte voorbehou.
Meer oor ons | Kontak ons | Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik