AFRIKAANS ENGLISH

$quote
Ouer Persone


Ouer persone is deel van die uitgebreide gesin. Die ideaal is dat ouer persone so lank moontlik in die gemeenskap moet bly.

Baie gemeentes het spesiale programme of klubs vir bejaardes van die gemeente en gemeenskap.
Daar kom egter ’n tyd wanneer bejaardes meer versorging nodig het.

Dienssentrums bied verskeie dienste vir gestremde en bejaarde persone in die gemeenskap aan. Hierdie dienste sluit in die verskaffing van etes, berading, ontspanning en kultuuraktiwiteite.

vygieshofBADISA verskaf residensiële sorg aan meer as 2000 bejaarde persone in 43 Tehuise vir bejaardes.

Chrismar Villas in Bellville is ’n behuisingsprogram waar inwoners lewensreg koop van ’n huis of woonstel wat hulle in ’n sekuriteitskompleks bewoon. Die meeste ander tehuise bied inwoning en versorging aan veral armer persone wat van staatspensioene leef.

By Esperanza (Strand) en Huis de Kuilen (Kuilsrivier) het spesiale afdelings vir persone wat aan Alzheimers lei.

BADISA Spieel Februarie 2010
Sondag van Barmhartigheid
BADISA Spieël, Okt 2008

BADISA Xtreme Challenge in ons projekte afdeling

BADISA Ledevergadering in ons mense
 
© 2006 BADISA
Ontwikkel en aangevuur deur www.givengain.com
Alle regte voorbehou.
Meer oor ons | Kontak ons | Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik