AFRIKAANS ENGLISH

$quote
Bemaking aan BADISA

'n Ander manier om u volgehoue ondersteuning aan BADISA te gee, selfs na u dood, is deur 'n bemaking te maak.

 

U kan 'n spesifieke bedrag, 'n persentasie of die restant van u boedel aan BADISA bemaak.

 

Raadpleeg asb u prokureur of 'n bankamptenaar om u hiermee te help.

 

Die volgende bewoording moet as 'n kodisil by u testament gevoeg word:

 

Ek bemaak die bedrag van R________________, of eiendom, persentasie van die boedel of restant aan BADISA, Privaatsak X8, Bellville, 7535 wat dit slegs mag aanwend vir algemene welsynsbehoeftes.

BADISA Spieel Februarie 2010
Sondag van Barmhartigheid
BADISA Spieël, Okt 2008

BADISA Xtreme Challenge in ons projekte afdeling

Bestuursprogram in ons mense
 
© 2006 BADISA
Ontwikkel en aangevuur deur www.givengain.com
Alle regte voorbehou.
Meer oor ons | Kontak ons | Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik