AFRIKAANS ENGLISH

$quote
Kinders & gesinne


In die BADISA-familie is daar 17 Kleuterskole, 6 Kinderhuise, ’n Straatkindprojek wat almal dienste aan kinders lewer. (Lees meer oor die behoeftes van die kleuterskole)  

 

Die Magdalenahuis (sentrum vir swangerskapsberading) en die 54 programme wat maatskaplikedienste lewer fokus op die versorging en versterking van die familie en gesinslewe.

 

Toenemende armoede en maatskaplike probleme veroorsaak dat maatskaplike werkers al meer projekte moet loods om die gemeenskap toe te rus om self verantwoordelikheid te neem vir die kinders in 'n betrokke gemeenskap.

 

Hierdie programme fokus op:

  • Behoud en versterking van gesinslewe
  • Ontwikkeling van vaardighede
  • Pleegsorg
  • Voorskoolse Ontwikkeling
  • Ontwikkeling in gemeenskappe om Ubuntu te bevorder
  • Ontginning van potensiaal
  • Netwerke om hulp te verleen
BADISA Spieel Februarie 2010
Sondag van Barmhartigheid
BADISA Spieël, Okt 2008

BADISA Xtreme Challenge in ons projekte afdeling

BADISA Bestuursraad in ons mense
 
© 2006 BADISA
Ontwikkel en aangevuur deur www.givengain.com
Alle regte voorbehou.
Meer oor ons | Kontak ons | Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik