| BADISA se mense | BADISA's people |
BADISA Ledevergadering
Lede
BADISA is 'n vereniging met 'n Ledevergadering van 42 lede. Die Ledevergadering verkies 'n Bestuursraad van 11 lede wat die organisasie bestuur. Die Hoofuitvoerende Beampte is verantwoordelik vir die bestuur van BADISA wat hy doen saam met die Bestuurspan. 
Die Ledevergadering word as volg saamgestel: - 10 verteenwoordigers: NG Kerk (Wes- en Suid-Kaap)
- 10 verteenwoordigers: VGKSA Kaapland
- 16 Streekverteenwoordigers
- 2 Kundiges
- 1 Verteenwoordiger elk van die Vrouebedieninge van die NG Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en VGKSA Kaapland
- Hoof Uitvoerende Beampte
Verteenwoordigers van die NG Kerk (Wes- en Suid-Kaap) Ds W Greeff Ds DH de Wet Ds S McCarthy Ds SJ Bredenhann Ds C van Rensburg Ds SAEstehuizen Ds JS Wepener Ds GD van Schalkwyk Ds AA Verster Mev IF Jacobs Verteenwoordigers van die VGKSA Kaapland Ds MAW Arendse Ds ME Kibito Dr CD Flaendorp Ds CA Jeneker Ds GG Haupt Ds WE Ficks Ds BSK Kock Ds EA Strauss Ds A Kotze Me RL Philander Streekverteenwoordigers Streek: Noord-/Oos-Kaap: vakant Streek: Suid-Kaap/Klein Karoo: Ds JF Basson en Mev HA van Heerden Streek: Swartland/Weskus/Olifantsrivier: Ds DS Albertyn en JJ Esterhuysen Streek: Boland: Ds JP Conradie en Mnr J Wolfaard Streek: Overberg: Ds CC Nel en Ds JJ Pretorius Streek: Skiereiland Noord-Oos: Mev G de Klerk en Mnr WF Rossouw Streek: Skiereiland Suid-Wes: Ds SA Esterhuizen en Mnr K Traut Streek: Namakwaland/Noord-Kaap: Mnr DS Engelbrecht en Dev AMW Adams Kundiges Prof Narisscia Botha Mnr JWS Jooste Verteenwoordigers Vrouebediening VGKSA: Mev B Plaatjie NGK: Mev R Vosloo Hoof Uitvoerende Beampte Ds A Rust
|