Tuisblad Onlangse Nuus

Donderdag, 26 April 2012 15:48

Services to street children re-distributed

For more than ten years the No Limits programme has done excellent work among street children and high risk children in the northern suburbs of Cape Town. Programme workers visited…
Donderdag, 26 April 2012 14:48

Die pappas van Wolseley maak potjiekos

Op 21 Maart het Badisa Wolseley maatskaplike dienste 'n baie suksesvolle potjiekoskompetisie gehou met die drie kleuterskole in Wolseley, nl Malikhanye, Blommeland en Wielie Walie. Die doel van die projek…
Hierdie Badisa tehuis vir bejaardes in Worcester is fluks besig om geld in te samel vir die losies van behoeftige bejaardes. In Maart het die inwoners en personeel ’n “muntlegging”…
Badisa George implemented a Victim Empowerment Project with funds received from the United Nations office on Drugs and Crime (UNODC). The main purpose of this project was to enable and…
Donderdag, 26 April 2012 13:45

Magdalenahuis soek aanneemouers

“ My naam is Matthew. Ek is 14 maande oud en is met dwergsindroom gediagnoseer. Ek is verlate gevind op 14 Februarie 2011 in ‘n rugsak, op ‘n straathoek. Ek…
Donderdag, 26 April 2012 13:40

"Goody bags" propvol vervulling

Teen die einde van die eerste kwartaal van hierdie jaar het die inwoners van die Alta du Toit nasorgsentrum reeds 78 500 goody bags gepak . Dit sluit sakke vir…
Donderdag, 26 April 2012 13:32

Child Protection Week

Child Protection Week held annually since 1998 under the leadership of the Department of Social Development seeks to educate and mobilize communities to put children first. This year the Child…
Die beskerming van kinders het deur die eeue baie vorme aangeneem. Een van die eerste aksies om die beskerming van kinders te reguleer het in 594vC in Griekeland plaasgevind. Hierdie…
28 Maart 2012 KINDERBESKERMINGSDIENSTE SWAAR GETREF DEUR GEBREK AAN REGERINGSFONDS–TOEDELINGS   Die begrotingstoespraak van die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Mnr Fritz van 23 Maart 2012 word origens positief beleef.  Ons kan…
Die personeel van Badisa Beaufort-Wes reis sak en pak om dienste aan ouer persone in afgeleë gebiede te gaan lewer. Die uitdagings vir dienslewering in wyd uitgestrekte gebiede, is lang afstande en die koste…
<< Begin < Vorige 1 2 3 4 5 Volgende > Einde >>
Bladsy 1 van 5

Badisa eNews Mailer

Signup for our monthly newsletter!