Tuisblad Raak betrokke Fondswerwingsprojekte en -geleenthede
Fondswerwingsprojekte en -geleenthede

Woensdag, 09 Mei 2012 10:41

Tea with Tania O'Connor and Wena Moelich

Bloemendal Oggendtee, Saterdag, 12 Mei 2012 om 10h00 Ten bate van Badisa Wynberg Kaartjies: R120 pp Vir meer inligting, kontak Anelle by 021-761 2671
Badisa George hou op Vrydag, 8 Junie 2012 'n fondsinsamelingsprojek met Michael Lindt en Tashia Vermeulen by die NG Kerk, Denneoord, George. Koste:   R60-00 per persoon.  Kaartjies is verkrygbaar by Badisa se…
Donderdag, 26 April 2012 13:15

Women, come Eat, Pray and Love

The annual Altasorg women’s event will take place on Saturday 4 August from 10am at Nelson’s Creek Wine Estate in Paarl. The event is held in light of Women’s day…
Christo en Cobus tree op 25 Mei 2012 in die Eikesaal, Rawsonville, op ten bate van die tehuis.  Kaartjies beloop R150 per persoon en sluit 'n drie-gang maal in.  Enkele…
Dinsdag, 03 April 2012 12:12

FunnyKaap ten bate van Altasorg

        FunnyKaap is ‘n 90 minute mallemeule van komedie, skerpskets, tragi-komedie en musiek wat gehore laat skaterlag, maar tog ook laat nadink. Gooi die veelsydige Emo Adams, pittige Dowwe Dolla,…
Vrydag, 30 Maart 2012 11:10

Gholfdag ten bate van Badisa Ladismith

Badisa Ladismith hou op 21 Julie 2012 'n Gholfdag om fondse in te samel. Ondersteun asb hierdie geleentheid sodat ons volhoubaar ons dienslewering aan die behoeftige en kwesbare persone in die…

Badisa eNews Mailer

Signup for our monthly newsletter!