Tuisblad Sitemap

Werkareas

Die BADISA programme (residensieel en gemeenskapsgebaseerd) lewer dienste in verskeie dorpe/distrikte in die Oos-, Noord en Wes Kaap. Werksooreenkomste wat tussen BADISA, ander welsynsorganisasies en die Departement Maatskaplike Ontwikkeling, asook opnamebeleid in die geval van residensiele programme, bepaal die presiese werkgebied.

Vir meer inligting kan die plaaslike BADISA program genader word. Werk is georganiseer volgens tot agt plaaslike gebiede, naamlik Namakwaland (Noord-Kaap), Wes-kus / Noord-Kaap, Suid-Kaap / Klein Karoo, Karoo / Oos-Kaap, Boland / Wynland, Overberg en twee skiereiland streke

Badisa eNews Mailer

Signup for our monthly newsletter!