Use the map below to find a Congregational & Church projects programme near you:

Tuisblad Wat doen ons Kerkprojekte
Kerkprojekte

  • Badisa wil gemeentes ondersteun in hulle bediening vir armoede en sorg. Gemeentes word aangemoedig om projekte te indentifiseer wat met Badisa programme kan skakel. Badisa is instaat om kundige en professionele ondersteuning aan gemeentes te gee wat kan verseker dat 'n meer effektiewe diens aan die behoeftige persone gelewer word.

  • Badisa ondersteun reeds 'n verskeidenheid gemeenteprojekte in die Oos-Kaap. Hulle sluit in:

    • Sinethemba Special Skill Sentrum buite Mthatha - sorg vir verstandelik gestremde kinders
    • Kwanomzamo Special Care Sentrum in Peddie - sorg vir verstandelik gestremde kinders
    • In Rietvlei - die herstel van ou kerk eiendomme wat huisvesting kan bied aan die familie van pasiëte by die plaaslike hospitaal
    • Ethembeni Ouetehuis in Mdantsane
    • Siyavuna Crèche in Mdantsane
    • Seyisi Crèche in Port Elizabeth
    • Ilinge Crèche in Port Elizabeth
    • 'n Crèche in Despatch
    • 'n Tuinprojek in Somerset East
    • 'n Tuin-en hoenderprojek in Patensie
    • 'n Steenmakery, Mdantsane 

Despatch1    Ilinge1    Siya2

Peddie4    Sinethemba1    Stene2    Siye1    Mdan1    Soos3

Badisa eNews Mailer

Signup for our monthly newsletter!