Use the map below to find a Substance Dependence programme near you:

Tuisblad Wat doen ons Middelafhanklikheid
Middelafhanklikheid

  • BADISA het twee sentrums, nl Ramot en Toevlug wat behandeling gee vir persone met middelafhanklikheid.
  • Middelafhanklikheid gaan gewoonlik gepaard met interpersoonlike konflik, finansiële en huislike probleme, werksverwante probleme, botsing met die gereg, psigieseen gesondheidsprobleme.
  • Die fisiologiese afhanklikheid word deur detoksifikasie behandel en mediese versorging vorm deel van die behandeling.
  • Die behandelingsprogram sluit ook ander dissiplines in nl psigoterapie, maatskaplike werk, dieetkunde, abeidsterapie, handen kunsvaardighede, pastorale sorg en sosiale aktiwiteite.
  • Die maatskaplike werkers bied voorkomingsprogramme aan in die gemeenskap en is ook verantwoordelik vir die lewering van nasorgdienste aan gerehabiliteerde verslaafdes.
  • BADISA implementeer ook die ABBA netwerk in verskeie gemeenskappe waar al die relevante rolspelers in die gemeenskappe gemobiliseer word om alkoholen dwelmmisbruik te voorkomen te behandel.
  • BADISA lewer 'n omvattende diens wat voorkoming, vroeë ingryping, statutêre dienste en nasorgdienste insluit.

Badisa eNews Mailer

Signup for our monthly newsletter!