Die programme is deel van plaaslike netwerke en sluit vennootskappe met die oog op meer effektiewe dienslewering en befondsing. BADISA is ook deel van internasionale netwerke en veral op kerklike gebied in Nederland en Amerika.
Die Oppie Koppie Kleuterskool in Prince Alfred Hamlet is 'n voorbeeld van' n vennootskap tussen BADISA, plaaslike en internasionale besighede en die regering.
BADISA het 'n sertifikaat van die vorige Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, dr Ivan Meyer, by ons Jaarvergadering (2010) vir die waardering van ons vennootskap en erkenning van die uitstekende dienslewering aan die gemeenskap
Kontak Ons
eNews
Login