Home Making a difference Community Projects
Community projects

In sekere gemeenskappe van Heidelberg, Wes-Kaap is die voorkoms van armoede en alkohol-en dwelmmisbruik baie hoog. Dit lei tot baie ander probleme, soos dat ouers nie hul verantwoordelikhede nakom nie…
Early Childhood Development (ECD) programmes support young children in the years before primary school to provide a foundation for subsequent learning and development. Such programmes also compensate for disadvantage and…
The community of Scottsdene, including Watsonia Park and Bernadino Heights, are known as very poor and troubled communities. The majority of the families are dependent on state grants for their survival.…
Badisa has partnered with The Valleys and Mountains Development Foundation to launch the "Vangnet" project. This project aims at youth at risk in the disadvantaged community of Bonnievale. Bonnievale has…
Die twee maatskaplike kantore van Badisa in Prins Albert en Leeu-Gamka lewer maatskaplike dienste aan persone in nood in ‘n wye area in die Sentraal-Karoo, wat die dorpe en omliggende…
Die maatskaplike dienstekantoor van Badisa Porterville lewer dienste in die gemeenskap van Porterville op die vlakke van voorkoming, vroeë intervensie, statutêre ingryping en herintegrasie. Die bedieningsgebied sluit dele van die dorp…
Badisa Riebeek lewer geïntegreerde maatskaplikewerkdienste in Riebeek en op 30 omliggende plase. Van die grootste uitdagings in die gemeenskap is ontoereikende ouerskap, alkoholmisbruik en kinderverwaarlosing. Die gevolg is dat baie…
Badisa Ladismith het op 2 en 5 Maart 2012 werksessies vir ouers vanuit die landelike gebiede van Ladismith en Van Wyksdorp aangebied om hulle ouerskapvaardighede te ontwikkel om sodoende goeie…
Die sangeres, Gwendoline Kriek se geestelike CD en DVD vir kinders, Gwendoline en die Bet-El kids, gaan binnekort onder Badisa se kinderhuise en kleuterskole versprei word. Die DVD handel oor 'n multi-kulturele…
Die Môresterretjies Kleuterskool buite Durbanville bied ‘n veilige speel- en leeromgewing vir 22 kinders van drie tot vyf jaar oud. Die kinders wat na die skooltjie gaan, is die kinders…
<< Start < Prev 1 2 Next > End >>
Page 1 of 2

Badisa eNews Mailer

Signup for our monthly newsletter!