Badisa Kalender

Datum  Funksie Plek / Program
1 Des Kers en Program afsluiting Parow Senior Sentrum/Hernus Kriel
1 Des Mini Basaar Huis A A Tomlinson
2 Des Mini Basaar Huis A A Tomlinson
2 Des Kersete Huis Klippe Drift
3 Des Sondagete Parow Senior Sentrum/Hernus Kriel
3 Des Carols by Candlelight Badisa Skiereiland Maatskaplike dienste, by VGK Kerk
5 Des Kersete Huis Lückhoff
6 Des Markdag Bellville Senior Sentrum
6 Des Opedag en Kersmark Eljada Nasorg
6-16 Des Liggiefees Huis Lafras Moolman
8 Des Liggiefees Huis Klippe Drift
10 Des Kersfunksie Huis Uitvlucht
12 Des Alta Kersmark Alta du Toit Nasorgsentrum
16 Des Kerspartytjie Eljada Nasorg
16 Des Gholfdag Herberg aan see
19 Des Kersprogram - Kunstenaar F Joubert Huis Lückhoff