Badisa Kalender

Datum  Funksie Plek / Program
1 Mrt  Coffeshop/Markdag Huis Huis - Citrusdal
3 Mrt  Basaar  Bellville Senior Sentrum
3 Mrt  Basaar  Herberg Kinderhuis
3 Mrt Basaar Huis Zonnekus 
16 Mrt  Welwillendheidsgholfdag Huis Lettie Theron, Hermanus Senior Sentrum - Hermanus Golf Club
23 Mrt  Mini Golfdag Huis Wittekruin - Langebaan Country Estate
24 Mrt  Paasfees Projek  Badisa Trion - VGK Kerk Scottsdene
    Ons hou n Paasfees projek projek vir Scottsdene se kinders 
    Dit begin 09:00 en eindig 13:00
    Beplan om n hip hop groep te he wat gaan dans
    Daar gaan spring kasteel en soft play wees vir jonger kinders
    One het twee vrywilligers wat die dag gaan kom fotos neem 
    Ons is besig om Paasfees boksies in te samel wat goedere in het vir elke kind
    Ons gaan kyk dat ons die poppekas ook optree vir die jong kinders
26 Mrt Pasmagaal Huis PAM Brink - Strand 
31 Mrt  Dans Huis Wittekruin